Radio Tygerberg 104 Live Online - South Africa




Radio Tygerberg 104 Live Online . Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapradiostasie in die Wes-Kaap.

Radio Tygerberg 104 Live Online



Tygerberg 104FM se X-faktor is vervat in sy roeping “om ons luisteraars te inspireer en te impakteer met die verlossingskrag van Jesus Christus”. luisteraar-gemeenskap weet presies wat hulle gaan kry wanneer hulle inskakel op Tygerberg 104FM . Met ‘n luistertal van 415 927 is Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Radio Tygerberg Contact Details

Tel: 0861 104 104
Faks: 021 911 3810
Straatadres: Hoek van Fairfield & Williams str Parow, Cape Town .
Official Website : visit website