Bok Radio Live Streaming Online - South Africa



Bok Radio Live Streaming Online from South Africa . Bok Radio 98.9 FM is toenemend nie net jou beter alternatief vir luistergenot in die Wes-Kaap nie, maar ook ‘n vriend en vennoot deur dik en dun

Musiek kraai koning en beslaan 65% van die lugtyd, terwyl 35% gewy word aan geselsradio: internasionale, plaaslike, aktuele, vermaak- en gemeenskapsnuus, asook weer, verkeer, sport en humoristiese kwinkslae.

Bok Radio Live Streaming Online

Programs : Musiek , Sorita , MSP BokBrekfis met Wimpie & Le-Lue , Natisha , Wynand , Albertus , Heinrich en Bonita , Kyle , Kuter

Bok Radio Contact Details :

Address : Bok Radio , Millenium Mall , 580 Frans Conradie Rylaan , Brackenfell, 7560 .
Tel: 0860 084 074
Email: info@bokradio.co.za
Official Website: Visit Website