Groot FM Live Streaming - 90.5




Groot FM Live Streaming online .  GROOT fm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met vermaak wat 'n verskil maak.

Frequency : 90.5

Best Browser to Listen  :   Google Chrome ( Groot FM Live - plays well in all browsers )

GROOT fm 90.5 is ‘n radiostasie met ‘n kommersiële basis en ‘n sterk gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria metropool bedien. Goeie Afrikaanse musiek en internasionale kontemporêre musiek vorm die kern van die stasie en is ook vermeng met lekker gesels oor die relevante sake van die dag .

Groot FM Live Streaming



Official Website : Click Here to Visit Website