Overvaal Stereo Live Online - 96.1 FM - South Africa





Overvaal Stereo Live Online . It is a Regional radio channel from Viljoenskroon, South Africa (Africa).

VISIE : Overvaal Stereo beywer ons om die Taal, Kultuur en Godsdiens van die Christen-Afrikaner te bevorder.

MISSIE : Ons doen dit deur radioprogramme aan te bied wat gerig is op die Christen-Afrikaner. Ons skep geleenthede vir die mense om self te deel in die programme en sodoende die kultuur, godsdiens en taal lewend te hou.



Overvaal Stereo Live Online


Overvaal Stereo is een van die grootste Afrikaanse gemeenskapsradiostasies en saai met 5Kw krag uit op 96.1 MHz FM Stereo.Overvaal Stereo bedien die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng provinsies.

Dorpe wat Overvaal Stereo opvang sluit in Potchefstroom, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Parys, Vanderbijlpark, Wolmaransstad, Leeudoringstad, Bothaville, Sasolburg, Carletonville, Fochville, Welverdiend, Heilbron en Ventersdorp. Die sein kan ook opgevang word so ver as Coligny, Odendaalsrus, Welkom, Kroonstad en Randfontein.

Official Website : visit Website